Raaiselvrou

Raaiselvrou

Annetjie van Tonder
你有多喜歡這本書?
文件的質量如何?
下載本書進行質量評估
下載文件的質量如何?

Emma arriveer op ’n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om ’n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar sê dit is nie meer ’n gasteplaas nie en sy suster sê dit is.

Op die lange duur gaan Emma hier tuis maar steeds nie sonder probleme nie. Daar is die kat wat op haar bed kom lê en die hond wat haar uitsoek vir aandag. Dit terwyl Emma glad nie ’n dieremens is nie. En die eienaar met sy sagte bruin oë is juis ’n dieremens, verknog aan sy hond en sy kudde Nguni-beeste.

Hoe om hierdie twee wêrelde te versoen word vir Emma ’n saak van groot belang ...

年:
2013
出版商:
LAPA
語言:
afrikaans
ISBN 13:
9780799361322
ISBN:
B00FJ090RK
文件:
PDF, 745 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2013
線上閱讀
轉換進行中
轉換為 失敗

最常見的術語